Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Sou jy agterkom dat ’n nare pesinfestasie van luise of vlooie jou geliefde reusehond pla, gaan koop gou Frontline Plus vir groot honde (40 - 60 kg) by jou naaste veearts. Die produk termineer vlooie en luise vir 30 dae. Dis waterdig en maak ook eiers en larwes dood.

Frontline Plus Spot-on Tick and Flea Treatment for Extra Large Dogs (40 kg - 60 kg) Box of 3 Pipettes

R 429
wasR 452StoorR 23

Beskikbare opsies

Pipette
Vervaardig deur: Frontline
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 42 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 42 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 8. Sien ons lojaliteitsprogram

FRONTLINE® Plus kan met veiligheid vanaf 8 weke oud gebruik word en kombineer fiproniel met (S)-metopreen om van onwelkome insekte in jou dier se pels ontslae te raak. Die produk versprei binne 24 uur oor jou hond se lyf en bring ongekende verligting deur alle vlooie en luise wat dit aanraak, dood te maak. Die aktiewe fiproniel laat die insekte doodgaan, terwyl die (S)-metopreen inmeng met eier- en larwe-ontwikkeling. Dit beteken dat die vlooie en luise nie kan voortplant nie en so gaan die hele spul dood en jou troeteldier is gewaarborg met 30 jeukvrye dae.

LET WEL: Vir die beste resultate, moenie jou reusehond drie dae voor of drie dae ná aanwending bad of sjampoe smeer nie.

Path: > >