Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Klein katjies ouer as 12 weke kan al met Fiprotec behandel word om vlooie te voorkom. Dis ook veilig vir dragtige katte en katte met suigelinge. 

Fiprotec Spot-on Tick and Flea Treatment for Cats

R 51
wasR 54StoorR 3

Beskikbare opsies

Pipette
Vervaardig deur: Fiprotec
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 5 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 5 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 1. Sien ons lojaliteitsprogram

Fiprotec CAT is jou maandelikse beskerming teen vlooie op enige kat wat minder as 8kg weeg. Dit sal enige bestaande vlooie op jou kat se pels binne 24 uur doodmaak en ook volhou om enige verdere infestasie te keer. Die werking duur 5 of meer weke. Fiprotec is ook ’n doeltreffende bolsuisbeheer vir tot en met twee weke ná aanwending. Die behandeling bly vir een maand waterbestand. Belangrik: moenie op katjies aanwend wat jonger as drie maande is nie. 

Path: > >