Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Revolution is ’n parasietdoder wat ná ’n enkele behandeling doeltreffend van ’n wye reeks ongewerwelde parasiete ontslae raak.

Revolution (3 pack) Dogs 5.1kg to 10kg

R 263
wasR 277StoorR 14

Available options

Pipette
Vervaardig deur: Revolution
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 26 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 26 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 5. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion You can get up to R 53 discount when you purchase this product as a recurring order for the first time. To find out more about this promotion, click here.

Revolution is ’n topiese medisyne wat as wyespektrumbehandeling aangewend kan word. Die bestanddeel Selamektien sal die elektriese aktiwiteit van die senuwee- of spierselle in nematode en artropode stop en dit lei dan uiteindelik tot hulle verlamming en dood. Revolution beheer hartwurms, vlooie, oormyte en bosluise by jou klein hondjie. Een aanwending is doeltreffend vir ’n maand. Revolution word verpak met drie aanwendings.