Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Hierdie FONTLINE-formule is spesifiek doeltreffend vir die beheer van vlooie en luise op mediumrashonde van tussen 10 - 20 kg. As jou beste vriend vlooie of luise onder lede het, spring in jou kar en gaan besoek jou veearts, waar jy hierdie gesogte produk sal vind.

Frontline Plus vir mediumgrootte honde (10 - 20 kg)

R 275
wasR 290StoorR 15

Available options

Pipette
Vervaardig deur: Frontline
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 27 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 27 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 5. Sien ons lojaliteitsprogram

Jou hond sal bly wees om te weet dat die fiproniel in FRONTLINE® Plus die vyandige insekte, wat hom so laat jeuk, se senuweeselle aantas, wat hulle eers gedisorienteerd en hiperaktief laat voel, voordat hulle doodgaan. Die (S)-metopreen wat saam met die fiproniel werk, verhoed insekgroei en verhinder eierproduksie en larwe-ontwikkeling. Jou hond sal binne 24 uur heeltemal verlig voel, dis hoe lank dit vir FRONTLINE® Plus neem om oor sy lyf te versprei en in direkte kontak met al die vlooie en/of luise te kom. Die goeie nuus is dat hierdie FRONTLINE-formule ook korte mette van meeste luise maak, wat vir siektes verantwoordelik is. Hierdie waterdigte produk werk vir 30 dae, so onthou om dit maandeliks aan te wend om jou hond pesvry te hou.