Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Maak korte mette met daardie irriterende, bytende vlooie en luise met Bravecto (1 400 mg) vir reusehonde. Dis ’n smaaklike, koubare tablet wat sistemies opgeneem word om vlooie en luise vir drie maande doeltreffend te beheer. Dit reageer vinnig en hou lank. Neem asseblief kennis dat hierdie produk nie geskik is vir katte nie.

Bravecto Tick and Flea Chew for Extra Large Dogs (40-56 kg)

R 546
wasR 575StoorR 29

Beskikbare opsies

Tablette
Vervaardig deur: Bravecto
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 54 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 54 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 11. Sien ons lojaliteitsprogram

Vir ’n langer-termyn oplossing teen vlooi- en luisinfestasies op reusehonde, onthou die naam Bravecto. Dit bevat ’n insekdoder genaamd Fluralaner, wat vlooie direk na inname aktief vir die volgende 12 weke doodmaak. Navorsing toon dat Bravecto binne 8 ure van 96.8% van bestaande luise en vlooie op jou hond onstlae raak. Die 100%-syfer word binne 12 ure bereik en na 3 maande neem dit steeds net 12 ure om sowat 97.1% van alle nuwe luise of vlooie dood te maak.

Path: > >

Verwante produkte