Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Rogz waterbakke word van vlekvrye staal gemaak met ‘n nie-glybare silikoon basis. Ook beskikbaar in pienk en groen.

Hierdie produk mag tot 'n week vat om afgelewer te word.

Rogz Slurp Bowl - Blue

R 234
wasR 260StoorR 26

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Rogz
Please note, this product's supplier is closing over the festive season. Stock may only be available in January 2018. Orders that cannot be fulfilled immediately will be first in line when the suppliers are open again.
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 25 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 25 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 5. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 47 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Duursaam en higiënies. Die bak het ‘n nie-glybare basis, so jou hond hoef nie sy kos- of waterbak rond te jaag wanneer hy iets probeer eet of drink nie. Dis kleurvol en helder in blou. Dis van vlekvrye staal gemaak, is maklik om skoon te maak en kan met veiligheid in die skottelgoedwasser gewas word.