Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Die standaard-Dogma-bakkie kan as ’n waterbak gebruik word, in kombinasie met die stadig voedende bakkies. 

Dogma Plastic Dog Bowls for Food or Water

R 143
wasR 151StoorR 8

Beskikbare opsies

Kleur
Vervaardig deur: Dogma
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 14 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 14 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 3. Sien ons lojaliteitsprogram

Dogma se stadig voedende bakke word in verskillende kleure vervaardig. Onthou, dis veel beter om jou hond se maaltye in ten minste twee porsies ’n dag te verdeel, as wat hulle ’n groot hoop kos een keer daagliks inneem. Jou veerarts mag selfs voorstel dat 3 tot 4 porsies ’n dag gegee word, sou jou hond aan spysverteringsprobleme ly. 

Path: > >