Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Sou jou hond teen ’n onbeheerbare tempo eet wat verstikking, braking en opgeblaasdheid tot gevolg het, is ’n stadig voedende bakkie jou antwoord. 

Dogma Slow Feed Plastic Dog Bowls for Dogs that Eat Too Quickly

R 143
wasR 151StoorR 8

Beskikbare opsies

Kleur
Vervaardig deur: Dogma

Please note, this product may take 5 to 7 days for delivery in Gauteng.

Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 14 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 14 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 3. Sien ons lojaliteitsprogram

Stadig voedende bakkies is deur ’n holistiese veearts ontwerp om te sorg dat jou hond stadiger eetgewoontes aanleer. Wanneer jou hond eers geleer het om stadiger te eet, sal hy nie meer soveel laringspasmas kry nie en dit sal ook nie nodig wees om hom ten duurste te opereer nie. Dit sal jou hond tot 6 keer langer neem om sy ete te verorber. Hierdie stadig voedende bakkies is 100% omgewingsvriendelik en plaaslik in Suid-Afrika vervaardig. 

Path: > >