Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Troeteldiere is, soos mense, gesonder wanneer hulle meer gereeld water inneem. ’n Drinkfonteintjie met vryvallende water sal jou troeteldier aanmoedig om meer te drink. Veral katte kan urienweginfeksies opdoen wanneer hulle nie genoeg drink nie en sal ’n drinkfonteintjie beslis interessant vind. 

Drinkwell Platinum Fountain 5lt

R 1 150
wasR 1 211StoorR 61

Beskikbare opsies

Eenheid/eenhede
Vervaardig deur: PetSafe

Please note, this product may take 5 to 7 days for delivery in Gauteng.

Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 115 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 115 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 23. Sien ons lojaliteitsprogram

’n Drinkwell-fontein, wat uit platinum gemaak is, sirkuleer 5 liter water deur ’n filter om enige hare of vorm van afval uit die water te hou. Die fontein kan in die skottelgoedwasser gewas word. Dieselfde filter pas op alle Drinkwell-fonteintjies. 

Path: > >