Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Footsack-sproei kan help om jou hond te leer om sy ongewensde of irriterende gedrag te staak of te verander, soos wanneer hy die asblikke omgooi of op jou beste sitkamerbank slaap.

Kyron Footsack Spray

R 96
wasR 101StoorR 5

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Kyron
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 9 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 9 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 2. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion You can get up to R 19 discount when you purchase this product as a recurring order for the first time. To find out more about this promotion, click here.

Gebruik Footsack tesame met ’n paar gedragslesse en jou hond se gedrag behoort sonder te veel moeite te verander sodat hy die ongewensde gewoontes afleer, soos om op jou meubels te slaap, in jou blombeddings te baljaar of die asblikke om te gooi. Wees konsikwent en druk jou misnoeë uit as jou hond die verkeerde gedrag openbaar, maar prys hom wanneer hy homself goed gedrag. Fisieke straf is teenproduktief.