Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Dis twee vlieë met een klap: Shoo-fly-salf is nie net ’n vliegweerder nie, dit dien ook as ’n sonskerm wat jou hond van skerp ultravioletstrale kan beskerm. 

Kyron Shoo-Fly Ointment

R 72
wasR 76StoorR 4

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Kyron
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 7 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 7 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 1. Sien ons lojaliteitsprogram

Bytende vlieë hou daarvan om oop wonde aan te val, asook oorpunte en enige snymerke op jou hond of perd se lyf. As die gebytery nie verhoed of gestop word nie, kan die wonde geïnfekteer raak en dis geen goeie nuus vir jou huisdier nie. Shoo-fly-salf sal jou hond of perd van die pyn verlig en ook beskerm teen bytende vlieë. Dit weer hulle vir dae af, is veilig om te gebruik en dit ruik lekker. Die salf bevat ook ’n sonskerm.