Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Produktelys per verskaffer: Pack Leader

As jou volwasse hond (ouer as 1-jaar) fiks, gesond en gelukkig is, is hierdie die hondekos vir hom. Acana Classic Prairie Poultry vir honde is belaai met voedsame proteïene wat daagliks vars by Acana se kombuise afgelewer word. 

11.4 kg
R 910 R 958

Nie net is honde daartoe in staat om dieselfde kos as hul voorouers te eet nie, hulle het dit eintlik nodig vir optimale gesondheid.  ACANA Wild Coast hondekos is oorlaai met voedsame proteïene en omega-3-vetsure. Dit bevat volhoubare vis, wildgevang uit Noord-Vancouver Eiland se koue Stille Oseaan-waters, VARS en HEEL, barstensvol goedheid en smaak.    

17 kg
R 1 557 R 1 639

Koop Acana se natuurlike en preserveervrye hondekos vir grootrashonde aanlyn by Pet Hero vir goedkoper. Hou jou groot familietroeteldier wat ouer as een jaar is, gesond en sterk met Acana. 

11.4 kg
R 1 173 R 1 235

Acana se kos vir grootrashondjies, wat uiteindelik teen volwassenheid 25kg of meer gaan weeg, is gemaak van Kanada se beste vars produkte.  

17 kg
R 1 629 R 1 715

Klein hondjies moet vleis eet – dis hulle natuurlike dieet en hulle lyfies het dit nodig. Dit beteken hulle moet voedingstowwe van verskillende vleise inneem en slegs klein hoeveelhede groente en/of vrugte vir optimale groei.

2 kg
R 335 R 353

Alle honde ouer as 7 jaar kan Acana se Senior hondekos vir alle honderasse eet. Dit sal hulle liggame in goeie gesondheid hou, regdeur al hulle latere lewensfases. 

2 kg
R 335 R 353

Vanuit Kanada kom ’n vars en preserveervrye hondekos vir kleinrashonde ouer as een jaar. Acana Small Breed word van skrophoenders en heel eiers gemaak. Honde is natuurlike karnivore en daarom moet hulle dieet ryk aan goeie vleis wees. 

6 kg
R 718 R 756

Acana se kleinhondjiekos vir kleinrashonde is geskik vir groeiende honde wat teen volwassenheid 9kg of minder sal weeg. 

2 kg
R 335 R 353

Honde van alle rasse, en in enige lewensfase, sal voordeel trek uit Acana se Heritage-Chicken-and-Greens-resep. Die vars vleis en komplementêre vrugte en groente sal jou hond sterk en gesond hou.

11.4 kg
R 1 145 R 1 205

Sommige honde sit makliker gewig aan as ander, maar Acana sal jou hond help om sy ideale liggaamsgewig te bereik en dit te behou met Light & Fit vir alle honderasse. 

11.4 kg
R 1 173 R 1 235

Aktiewe honde van alle rasse sal mal wees oor Acana se Sport and Agility-hondekos. Dis nie net heerlik nie, maar sal vir Bruno ook genoeg energie gee vir ’n hele naweek  se aktiwiteit. 

11.4 kg
R 1 197 R 1 260

Alle katte – klein en groot, oud en jonk – kan Acana se Pacifica geniet, met ’n verskeidenheid van wildgevangde vis en sonryp vrugte en groente. 

5.4 kg
R 862 R 907