Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Produkte deur Regal Pet Health

Daar is 12 produkte.

Regal Cat Health Tonic bevat Schuessler Biochemic Tissue Salts wat help om gesondheid en lewenskrag in katte te bevorder. Dit help om te kalmeer, te genees en te versterk.

30 g
R 91 R 96
400 ml
R 138 R 145
Nie beskikbaar op die oomblik nie
Voeg by mandjie

Regal Everyday Vitality vloeistof vir Volwasse honde, met ‘n heerlike beesvleisgeur. Dit is spesiaal geformuleer om te help met pels-, vel- en gewrigsgesondheid en gee jou hond die voedingshupstoot wat hy nodig het.

400 ml
R 138 R 145

Regal's Glossy Coat Remedy gee jou hond se vel, sirkulasie en haargroei ‘n hupstoot. Dit verhoog ook energievlakke en bevorder lewerfunksie. Dit help jou hond behoorlik skitter - binne en buite.

400 ml
R 173 R 182

Regal’s Joint Health Remedy, met ‘n heerlike beesvleisgeur. Dit is spesiaal vir honde geformuleer om hulle gewrigsgesondheid te beskerm en te verbeter.

400 ml
R 152 R 160

Stywe, ontsteekte, seer gewrigte - dis alles iets van die verlede met hierdie beesvleisgegeurde Regal Joint Health Tablets.

60 Tablette
R 124 R 131

Skin Care in ‘n gerieflike en smaaklike beskuitjie.

250 g
R 141 R 148

Hierdie kombinasie werk wonderlik saam. Kry dit teen ‘n afslagprys!

200 ml
R 213 R 225

Knaende krappery en rooi, rou vel. Hy kyk pleitend na jou vir hulp, maar daar’s niks wat jy kan doen nie, behalwe om sy jeukende lyf te vryf. Maar nou is daar ‘n heerlike beesvleigsgegeurde vloeistof wat wonders doen.

400 ml
R 152 R 160

Knaende krappery en rooi, rou vel. Hy kyk pleitend na jou vir hulp, maar daar’s niks wat jy kan doen nie, behalwe om sy jeukende lyf te vryf. Maar nou is daar ‘n heerlike beesvleigsgegeurde vloeistof wat wonders doen.

400 ml
R 152 R 160

Regal Stress and Anxiety Remedy met ‘n heerlike beesvleisgeur, is geformuleer om probleemhonde, of diè wat stres en angstig is, te kalmeer.

400 ml
R 152 R 160

Skin Healing spray verlig jeukerige, rooi en rou vel wat deur allergieë of infeksies veroorsaak word. Dit help ook vir kleiner snye, skrape en insekbyte.

200 ml
R 160 R 168
Wys 1 - 12 van 12 items