Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Produkte deur Vets Choice

Vets Choice

Vets Choice is ‘n trots Suid-Afrikaanse handelsmerk wat deur Royal Canin vervaardig word. Vets Choice is ‘n Droë Hondekos wat ontwikkel is om die spesifieke gesondheidsbehoeftes van jou dier op elke vlak van sy of haar lewe te vervul. Vets Choice sal help om jou hond gesond te hou, met ‘n blink vel en pels en klein ferm ontlasting. 


Vets Choice kan maklik uitgeken word aan die prominente verpakking met elke kleur wat verskillende kosse verteenwoordig. Vets Choice is beskikbaar in ‘n verskeidenheid van sakke van 1.8 kg tot 20 kg. 

Vets Choice, Droë Hondekos, Gesondheidsorg, Slegs droë hondekos, hondekos, spesifieke behoeftes, gesondheid vir honde 

Daar is 8 produkte.

Spokie word nou ouer en na sy 7de verjaarsdag kan hy nou seniorstatus geniet. Sy voedingsbehoeftes gaan waarskynlik in sy goue jare verander en Vets Choice Golden Years is daar om hom deur sy herfsjare te help. 

20 kg
R 798 R 840

Volwasse grootrashonde van oor die 18 maande het spesifieke voedingsbehoeftes om ’n aktiewe, vervullende lewe te lei. Vets Choice Large Breed Adult is geskik vir alle groot- en reuserashonde wat aktief en aan die gang is. 

20 kg
R 850 R 895

Groot- en reuserashondjies het 'n lang ontwikkelingsfase van 18 maande en kan gerus Vets Choice Large Breed Puppy-kos probeer. Dit is by Pet Hero se aanlynwinkel teen 'n afslagprys beskikbaar. 

20 kg
R 914 R 963

Dis ’n bekende feit dat bevolkingsdigtheid en meer verkeer daartoe bydra dat veral stadshonde nie meer soveel oefening kry soos hulle moet of soos wanneer hulle op ’n plaas sou bly en die veld kon invaar nie. Dit dra daartoe by dat ’n groot hoeveelheid stadshonde te veel gewig aansit. Vets Choice Lite is ’n volledige dieet vir volwasse honde wat hulle...

20 kg
R 798 R 840

Volwasse honde met normale aktiwiteitsvlakke het liefde, aandag en goeie kos nodig om te gedy. Vets Choice Premium is ’n goeie keuse. 

20 kg
R 798 R 840

Die bestanddele in Vets Choice Puppy maak dit spesifiek geskik vir jou klein- en mediumrashonde jonger as een jaar. Die formule voldoen ook aan die nodige hoë energievlakke wat dragtige honde en tewe wat soog, nodig het.

8 kg
R 399 R 420

Vets Choice Sensitive is spesifiek geformuleer met lae-allergeen bestanddele om jou volwasse hond te help met kosallergieë en 'n gevoelige spysverteringstelsel.

18 kg
R 1 005 R 1 058

Sekere honde het hoër voedingsbehoeftes as ander. Werkende honde het byvoorbeeld meer energie nodig. Vets Choice Superior sal jou werkende hond se prestasie ondersteun en bevorder. 

20 kg
R 850 R 895
Wys 1 - 8 van 8 items