Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Produkte deur Zoink!

Daar is 1 produk.

Honde hou nou en dan van ‘n goeie breinspeletjie, veral as hulle daarvoor beloon word! Hierdie speelding sal vir hulle die stimulasie gee wat hulle nodig het. Honde hou van speel en hulle hou ook van hulle lekkernye. Hier is ‘n speelding wat lekkernye vrylaat soos wat hulle speel. Dit stimuleer jou hond tydens speeltyd en beloon hom terselfdertyd.

1 eenheid
R 105 R 110
Wys 1 - 1 of 1 item