Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Produkte deur Pet Patrol

Daar is 6 produkte.

Stop daardie slegte hondereuke in hulle spore en hou dit weg vir tot 24 ure. Pet Patrol Dog Deodoriser Grooming Spray sal die truuk doen. Hierdie ligte sproei sal nie net jou woef vars laat ruik nie, maar sal ook sy pels in ‘n uitstekende kondisie hou.

500 ml
R 94 R 99

Hierdie spesiaal geformuleerde afveelappies help om vuiligheid en los hare op te vang en hou jou hond skoon en vars en laat hom lekker ruik.

1 eenheid
R 54 R 56

Hierdie langdurige materiaalverfrisser sal alle bakterieë doodmaak wat materiaal sleg laat ruik. Dit is wonderlik vir troeteldierreuke. Sodra die materiaal droog is, sal die verfrisser vir ‘n verdere 24 uur werk en enige nuwe reuke keer.

500 ml
R 94 R 99

Pet Patrol Stain & Odour remover is ideaal vir die huis, kar en kantoor. Dit maak 99.9 % van kieme dood wat verantwoordelik is vir slegte reuke en keer ook dat dit weer terugkom.

500 ml
R 94 R 99

Die PET PATROL™ Surface Sanitiser is ‘n reukvrye oppervlakontsmetmiddel met ‘n kragtige langdurige kiemdodereffek wat 24 uur duur. Dit gebruik geen harde chemikalieë soos alkohol of bleikmiddel nie.

500 ml
R 94 R 99
Wys 1 - 6 van 6 items