Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Produkte deur Iams

Iams

Iams is gestig deur Paul F Iams met die filosofie van innovasie en die oortuiging dat ‘n klem op gevorderde voeding sal lei tot ‘n topgehalte wat in ander troeteldierkosse ontbreek. Vandat Iams gestig is het hulle die gehalte van katte se lewens wêreldwyd verbeter deur vindingryke en hoë gehalte voedsame kos.


Iams gebruik bestanddele wat jou troeteldier help om die nodige voedingswaardes in te kry. Wat hulle nodig het. Beet ekstrak word gebruik om jou hond se ingewande gesond te hou, hoender word gebruik om spierstruktuur te behou, mielie help om energievlakke te handhaaf, groente en vrugte word gebruik om bekende antioksidante te verskaf, salm en seevis help om vel en pels gesond te hou en koring word gebruik vir energie vir elke dag se aktiwiteite. 

Iams, topgehalte kos, katkos, Iams kat, hoogs voedsaam, gevorderde voeding, katkos

Daar is 9 produkte.

 Iams vir senior katte is beskikbaar in ’n verskeidenheid van geure – almal tot barstens toe vol van goedheid en gesondheidsopkikkers – soos die Succulent Roast Chicken-geur. Dit proe net so lekker soos dit klink. 

10 kg
R 719 R 757

Hierdie resep met lamsvleis is geskik vir volgroeide katte jonger as 7 jaar oud. Jou Meneer Finlay sal nie die sappige, geroosterde hoendersmaak kan weerstaan nie en boonop kry hy al die voedingswaarde wat hy nodig het.

15 kg
R 942 R 991

Maak gereed om jou kat se smaakkliere te kielie. Met wilde seevis en hoender kan Tabby nie anders as om uit te sien na etenstyd nie. Geskik vir katte jonger as 7 jaar.

10 kg
R 719 R 757

Iams droë katkos is volledig en gebalanseerd. Die Proactive Health Adult Cat Light is spesifiek ontwikkel vir volwasse katte ouer as een jaar, wat geneig is om te veel gewig op te tel. Gesteriliseerde katte het byvoorbeeld minder lus vir aktiwiteit ná sterilisasie en eet daarom meer, oefen minder en word vet. Hulle het ’n ligter kos nodig wat hulle...

10 kg
R 719 R 757

Sommige katte vorm makliker haarbolle as ander. As Borrels haarbolbeheer nodig het, probeer Iams se formule. Die ryk geroosterde hoendergeur sal Borrels laat spin vir nog. Geskik vir volwasse katte ouer as 1 jaar.

2.55 kg
R 223 R 235

Is jy ’n katliefhebber met meer as een volgroeide kat? Sorg vir hulle daaglikse gesondheid en welstand met Iams se heerlike katpille wat na Noorweegse salm en hoender smaak.

15 kg
R 942 R 991

Iams Proactive Health Kitten & Junior Cat is ryk aan voedingswaarde en energie en is die perfekte dieet vir klein katjies tot en met 12 maande oud of mammakatte in wording. Nuwe ma-katte wat hulle kleintjies voed, sal ook by hierdie katkos baatvind.

2.55 kg
R 223 R 235

As Iams se Nieu-Seelandse lam en hoender op jou kat se spyskaart is, is sy dieet in goeie hande. Hierdie volledige en gebalanseerde kos vir volwasse katte jonger as 7 jaar bevat hoë gehalte-bestanddele. Vertrou op Iams vir gesondheid in elke katpil.

10 kg
R 719 R 757

Dit klink werklik luuks – ’n katkos wat Noorweegse salm en hoender bevat! Wel, dit smaak net so luuks en wat meer is, dit bevat sommer ’n hele rits bestanddele vol goedheid vir jou kat. 

3 kg
R 259 R 273
Wys 1 - 9 van 9 items