Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Produkte deur Simple Solution

Simple Solution

Simple Solution verstaan dat diere nie noodwendig soos mense leef nie. Simple Solution is ‘n vooraanstaande reeks vir die verwydering van troeteldiervlekke en –reuke. Hulle verskaf produkte om te help met opleiding en om ongelukke in en om die huis te vermy, soos klein hondjie opleidingsdoeke, dieredoeke, optel van hondeaval, en meer. Hulle produkte help om huise skoon, gelukkig en gesond te hou.

Simple Solution Dieresorg Klein hondjie opleidingsdoeke Reukverwyderaars Vlekverwyderaars Piepie-vernietiger Opleiding van klein hondjies Ongelukke deur klein hondjies

Daar is 12 produkte.

Raadop met die kolle en reuke wat jou troeteldiere in jou huis los? Probeer Simple Solution Extreme Stain and Odour verwyderaar, voordat jy al die hare uit jou kop trek. Jy sal binnekort weer jou skoon huis terughê. 

945 ml
R 189 R 199

Behandel jou kat se sandbak met Simple Solution Litter Odour Eliminator. Een bottel kan ’n kat se sandbak meer as 60 keer behandel en jou huis skoon en vars laat ruik. 

500 ml
R 98 R 103

Droom jy van ’n klein hondjie wat klaar opgelei is om sy dinge buite in die tuin te doen? Kry jou silwerskoon, welriekende huis terug met Simple Solution se maklike leer-waar-om-te-piepie-matjies vir honde.

R 438 R 461

Gebruik Simple Solution se Puppy Aid Training-sproei – dit bevat spesiale reuke wat jou klein hondjie sal aantrek om sy besigheid op daardie spesifieke plek te gaan doen, waar jy met die sproei gespuit het. 

500 ml
R 118 R 124

Hierdie produk sal enige organiese troeteldiergemors verwyder. Nadat jy met Simple Solution skoongemaak het, sal alle reuke permanent verdwyn en die produk ontmoedig troeteldiere om hulle besigheid op daardie selfde plek te gaan herhaal.

750 ml
R 148 R 156
Wys 1 - 12 van 12 items