Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Produkte deur Seresto

Seresto

Seresto word gekategoriseer as ‘n ektoparasiete middel en word deur Bayer vervaardig. Dit is ‘n halsband wat gebruik word vir die voorkoming van bosluise en vlooie in katte en die voorkoming van bosluise, vlooie en luise in honde. Die aanduiding is dat dit hou vir 8 maande. 

Seresto, Seresto halsbande, ectoparasiticide middel, vlooibehandeling, luisbehandeling, agt maande behandeling, bosluisbehandeling, bosluis en vlooi

Daar is 3 produkte.

Jou Kietsie Sagpoot is nou 10 weke oud en gereed om sy eerste Seresto-halsband te dra om vlooie en bosluise vir 8 maande lank af te weer.

1 eenheid
R 561 R 591

Seresto-halsband vir grootrashonde bied langtermyn vlooie-en-bosluis-beskerming vir honde wat meer as 8kg weeg en ouer as 7 weke is. 

1 eenheid
R 801 R 843

Beskerm klein Topsie teen vlooie en bosluise vir tot en met 8 maande met ’n enkele bosluiswerende halsband.

1 eenheid
R 561 R 591
Wys 1 - 3 van 3 items