Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Produkte deur Revolution

Revolution

Revolution verskaf ‘n reeks van produkte vir katte en honde wat interne en eksterne parasiete beveg. Revolution produkte raak ontslae van volwasse vlooie deur te voorkom dat vlooieiers uitbroei. Dit beheer oormyte en meer. Revolution produkte word gou droog, is waterdig. Dit is nie vetterig nie en het geen onaardige reuk nie. 

Revolution, opdrup, breë spektrum endectocide, Zoetis, eksterne parasiete, bosluis en vlooi behandeling, myt behandeling, luis behandeling.

Daar is 6 produkte.

Wend Revolution se wyespektrumbehandeling op die vel aan om jou kat van allehande parasiete te bevry. 

3 pipette
R 313 R 329

Een pak Revolution bevat 3 dosisse om jou klein hondjie wat minder as 5kg weeg vir die volgende drie maande vry van enige ongewerwelde parasiete te hou. 

3 pipette
R 235 R 247

Groot honde wat ’n breëspektrummedikasie nodig het, kan op Revolution vertrou. Pet Hero beveel dit aan om van parasiete onstlae te raak. 

3 pipette
R 411 R 433

Revolution is ’n parasietdoder wat ná ’n enkele behandeling doeltreffend van ’n wye reeks ongewerwelde parasiete ontslae raak.

3 pipette
R 282 R 297

Jy kan voorkom dat enige ongewerwelde parasiete die vreugde uit Roomys suig. Beskerm jou mediumrashond met een aanwending van Revolution. Dis ’n topiese medisyne wat een maand lank hou. 

3 pipette
R 379 R 399

Spaar jou klein hondjie of katjie die ongemak van ’n parasite-infestasie. Wend Revolution aan, dis ’n breëspektrummedisyne wat vir jou jong troeteldiertjie verligting kan bring. 

3 pipette
R 258 R 272
Wys 1 - 6 van 6 items