Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Produkte deur PetSafe

PetSafe

Petsafe produkte word in Amerika gemaak. Die Petsafe reeks bevat blaf-halsbande, heinings, harnasse, waterfonteine, klikker-knoppies vir opleiding van honde en meer. Hulle produkte kom in verskillende vorme voor regdeur die reeks wat ontwerp is om jou diere die opleiding, vryheid, vars lug en oefening te gee wat hulle nodig het. Petsafe is trots om te sê dat hulle tonne getuienisse het van hoe hulle ‘n veiliger en gelukkiger omgewing gemaak het vir diere reg oor die wêreld.

Petsafe Genesis pet Electronics Diereafskrikmiddels Blaf-halsbande Diere waterfonteien Troeteldierdeure Troeteldierheinings Opleiding vir honde Hondebeheer

Daar is 32 produkte.

Troeteldiere is, soos mense, gesonder wanneer hulle meer gereeld water inneem. ’n Drinkfonteintjie met vryvallende water sal jou troeteldier aanmoedig om meer te drink. Veral katte kan urienweginfeksies opdoen wanneer hulle nie genoeg drink nie en sal ’n drinkfonteintjie beslis interessant vind. 

1 eenheid
R 1 134 R 1 193
Wys 1 - 12 van 32 items