Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Produkte deur Kong

Kong

Honde is mal oor Kong. Kong speelgoed word gemaak van rubber wat bedoel is om gekou te word en wat veilig is vir diere. Kong is ontwerp om op so ‘n manier te hop dat dit jou hond se aandag sal hou, reg vir hom of haar om te speel. Kong speelgoed is erg duursaam en het ‘n sagte gevoel in diere se bekke wat hulle behoefte om te kou te vervul.

Kong Speelgoed Veilig vir troeteldiere rubber kouspeelgoed hond speelgoed Kong klassiek Interaktiewe speelgoed Uiterste hondespeelgoed

Daar is 5 produkte.

As jou hond graag “haal die bal” speel, is dit tyd om vir hom ’n Kong-bal te koop. Dis baie duursame balle wat maklik hop en dis perfek vir ’n balhaalspeletjie. 

R 234 R 260

Die Kong Classis is ’n speelding van natuurlike rubber, wat heerlik hop. Die rooi speelding is al vir die afgelope 30 jaar ’n groot honde-gunsteling.

R 167 R 175

Jy is op soek na ’n uiters sterk en duursame speelding wat Trekker se kragtige kaak kan weerstaan. Nie net is Trekker ’n magtige kouer nie, hy kou onophoudelik. Kong Extreme word van ’n ekstra-duursame rubbersamestelling gemaak. Pet Hero beveel hierdie speelding vir honde met ’n kragtige byt en ’n ernstige koubehoefte aan. 

Medium
R 188 R 198

Vir die duursaamste bal op die mark, vertrou op Kong. Die Kong Extreme-bal het ’n langdurige leeftyd en is wonderlik vir gooi-en-vang-speletjies. 

R 236 R 248
Wys 1 - 5 van 5 items