Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Produkte deur Eukanuba

Eukanuba

Eukanuba glo dat die hoeksteen van die gesondheidsfilosofie is dat katte en honde ontwikkel het van karnivore en dat hulle daarvolgens gevoed moet word. Gegrond op hierdie filosofie word slegs hoë kwaliteit diereproteïne, hoofsaaklik hoender en lam (nie groente nie!) gebruik as die hoofbron van proteïne. Eukanuba se gesondheidsreeks sluit spesiale veeartsvoorgeskrewe diëte in wat spesifieke voeding bied vir elke lewensfase, ras, grootte, sensitiwiteits- en aktiwiteitsvlak.


 Eukanuba gaan die ekstra myl om die kwaliteit van diere se kos te verseker en om seker te maak al hulle kos is gesond en veilig vir jou troeteldier.  

Eukanuba, Eukanuba kat, Eukanuba hond, Ras spesifieke, gesondheidsorg, gesondheid vir honde, lewensfase 

Daar is 14 produkte.

Sommige honde se verteringstelsels is baie sensitief en hulle het voedsel nodig wat maklik sal verteer, sonder om irritasie te veroorsaak. Eukanuba se lam-en-rys-korrels vir volwasse grootrashonde is geskik vir senstitiewe honde tussen 25 - 40 kg en ook vir reusehonde wat meer as 40 kg weeg.

15 kg
R 930 R 979

Jack, jou Duitse herdershond, het volledig gebalanseerde voeding nodig. Hy weeg alreeds 25 - 40 kg en is tussen 1 en 6 jaar oud. Wat is geskik? Eukanuba’s Adult Large Breed Maintenance vir grootrashonde bevat glukosamien en kondroitiensulfaat wat na jou hond se gewrigte omsien. Reusehonde van 2 - 5 jaar oud, wat meer as 40 kg weeg, sal ook by hierdie...

15 kg
R 930 R 979

Hierdie kos is spesiaal ontwikkel met oorgewig grootrashonde (25 - 40 kg, 1 - 6 jaar oud) en reuserashonde (oor 45 kg, 2 - 5 jaar oud) in gedagte. Daar is minder vet in die formule om jou hond te help om hulle ideale gewig te handhaaf en om sodoende ook minder druk op die gewrigte te plaas, sonder om die voedingstowwe prys te gee wat hy daagliks moet...

15 kg
R 930 R 979

Ag, kyk tog asseblief dat Scotty sy geliefde hoender inkry – dis die nommer een bestanddeel in Eukanuba Adult Medium Breed Maintenance, vir mediumrashonde tussen 1 en 7 jaar oud en wat tussen 11 - 25 kg weeg.

15 kg
R 930 R 979

Beagles, kolliehonde, spanjoele (sniphonde) en worshonde word almal as mediumhonde geklassifiseer. As joune maklik gewig optel, is Eukanuba se Adult Medium Breed Weight Control ’n goeie dieet vir volwasse mediumrashonde tussen 1 en 7 jaar oud (10 - 25 kg) om ideale gewig te handhaaf.

3 kg
R 269 R 283

Kleiner honde het ’n vinniger metabolisme en kleiner magies as mediumgrootte honde. Eukanuba-hondekos wat spesiaal vir kleinrashonde ontwikkel is, bevat 20% meer vet en 8% meer proteïene as die mediumras-kos, om aan te pas by die kleinrashonde se vinniger verteringstelsel. As Anebelle minder as 10 kg weeg en jonger as 7 jaar is, behoort sy nie ander...

3 kg
R 269 R 283

Eukanuba beveel die Adult Small Breed Weight Control-formule aan vir kleinrashonde soos Yorkshire terriërs, Maltese poedels, bulhonde en mopshonde tussen 1 en 7 jaar oud, wat maklik gewig optel. Die Weight Control-formule het 40% minder vet as Eukanuba se gewone resepte vir aktiewe kleinrashonde.

3 kg
R 269 R 283

Skou- en werkshonde, honde wat ondergewig en dragtig is, sowel as honde met suigelinge het een ding in gemeen: hulle het energie nodig – en baie daarvan. Die voedingsinname moet van ’n hoë gehalte wees, sodat hulle hulle beste kan lewer en ’n gesonde gewig kan handhaaf om aan hulle verskillende behoeftes te voldoen. Moenie eers verder soek nie, Eukanuba...

15 kg
R 938 R 988

Lady is ’n senior Labrador wat binnekort 8 jaar oud word en tussen 25 - 40 kg weeg. Haar dieet moet met L-karnitien aangevul word om gesonde gewig te behou en vet in energie om te skakel. Alle grootrashonde ouer as 6 jaar en reusehonde ouer as 5 jaar, sal by hierdie hondekos baatvind.

15 kg
R 921 R 969

Jou mediumrashond sal bly wees as hy steeds aktief in sy herfsjare kan wees. ’n Aktiewe leefstyl sal hom nie net gesond hou nie, maar ook jonger en meer sorgvry laat voel. Eukanuba Mature and Senior Medium Breed se kosformule sal hom help om genoeg energie te hê om sy aktiwiteitsvlakke te handhaaf . Vir mediumrashonde ouer as 7 jaar. 

15 kg
R 930 R 979

Eukanuba Mature and Senior Small Breed se formule bestaan uit spesifieke koolhidraatmengsel wat wetenskaplik bewys is om volgehoue energie aan kleinrashonde in hulle ryper jare te verskaf en hulle te help om ’n gesonde en aktiewe lewe te lei. Geskik vir alle kleinrashonde wat minder as 10 kg weeg en ouer as 7 jaar is. 

3 kg
R 269 R 283

Jy sal nie glo hoe vinnig ’n groot- en reuserashondjie kan groei nie! Om by hulle voedingsbehoeftes te hou, moet jong grootrashondjies spesfieke kos eet. Jong honde met ’n verwagte gewig van 25 - 40 kg, sal in hulle eerste lewensjaar baie voordeel uit hierdie voedsel put, terwyl jong honde wat verwag om meer as 40 kg te weeg, vir 2 jaar lank Eukanuba...

15 kg
R 930 R 979
Wys 1 - 12 van 14 items