Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Produkte deur Frontline

Frontline

Frontline word deur Merial vervaardig en beheer vlooibesmetting in honde en katte doeltreffend, indien gereeld maandeliks gebruik word. Alle produkte in die reeks is waterdig, Dit is belangrik om nie jou hond 3 dae voor en 3 dae na aanwending van die gekose produk te laat swem nie. 

Frontline, Frontline plus, Merial, bosluis- en vlooibehandeling, maandelikse behandeling, bosluisbesmetting, vlooibesmetting, fipronil 

Daar is 12 produkte.

Die FRONTLINE-reeks reageer vinnig en het ’n langdurige effek in die beheer van vlooie en luise op jou groot hond. Dis eksklusief by jou veearts verkrygbaar. Dis vir honde wat tussen 20 - 40 kg weeg en sal jou hond vir 30 dae pesvry hou. Wend hierdie produk maandeliks aan en sien hoe sorgvry jou troeteldier kan wees.

3 pipette
R 360 R 379

Vlooie en luise het nie voorkeure nie. Dis nie net honde wat deur vlooie en luise lastig geval word nie, katte word ook gereeld deur hierdie pes getreiter. Belê in Frontline Plus vir katte – dis eksklusief by jou veearts beskikbaar en word deur duisende Suid-Afrikaanse huishoudings gebruik. FRONTLINE Plus vir katte is ’n doeltreffende manier om luise en...

3 pipette
R 228 R 240

Pla luis- of vlooibyte jou troeteldier? Troeteldierliefhebbers regoor Suid-Afrika vertrou op FRONTLINE vir langdurige, doeltreffende beheer van vlooi- en luisinfestasies. Die FRONTLINE-reeks word eksklusief by jou veearts verkoop en met gereelde maandelikse gebruik, sal jy vir altyd ontslae raak van luise, vlooie, hulle eiers en enige larwes wat mag...

3 pipette
R 210 R 221

Hierdie FONTLINE-formule is spesifiek doeltreffend vir die beheer van vlooie en luise op mediumrashonde van tussen 10 - 20 kg. As jou beste vriend vlooie of luise onder lede het, spring in jou kar en gaan besoek jou veearts, waar jy hierdie gesogte produk sal vind.

3 pipette
R 275 R 290

Sou jy agterkom dat ’n nare pesinfestasie van luise of vlooie jou geliefde reusehond pla, gaan koop gou Frontline Plus vir groot honde (40 - 60 kg) by jou naaste veearts. Die produk termineer vlooie en luise vir 30 dae. Dis waterdig en maak ook eiers en larwes dood.

3 pipette
R 446 R 469
Wys 1 - 12 van 12 items