Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Produkte deur Fiprotec

Fiprotec

Fiprotec is ‘n bosluis en vlooi opdrup behandeling vir katte en honde wat deur Cipla Vet vervaardig word. Fiprotec word gebruik in die behandeling en voorkoming van bosluis- en vlooibesmettings. Fiprotec breek die vlooi se lewensiklus deur die volwasse vlooi in alle vorme dood te maak. 

Fiprotec, fipronil, opdrup, bosluis en vlooi, bosluis- en vlooibehandeling, Cipla Vet, maandelikse behandeling.

Daar is 6 produkte.

Klein katjies ouer as 12 weke kan al met Fiprotec behandel word om vlooie te voorkom. Dis ook veilig vir dragtige katte en katte met suigelinge. 

1 pipet
R 483 R 508

Behandel en voorkom vlooie en bosluise op jou reuse-hond wat tot 60kg swaar weeg. Een aanwending beskerm jou hond vir ’n volle maand. 

1 pipet
R 986 R 1 038

Gee jou hond ’n jeuk-en-krap-pouse. Pet Hero beveel Fiprotec vir groot honde aan as doeltreffende bosluis- en vlooidoder.

1 pipet
R 755 R 794

Mediumrashonde hoef nie meer bang te wees vir ’n vlooiplaag nie. Fiprotec met firponil sal hierdie kwessie maandeliks uitsorteer. 

1 pipet
R 634 R 667

Fiprotec (met fipronil) vir klein honde wat minder as 10kg weeg is ’n maandelikse medisinale behandeling om bosluise en vlooie te voorkom. 

1 pipet
R 483 R 508

Fiprotec-sproei is ’n ander manier om vlooie en bosluise te voorkom. Dit kan op honde van enige grootte gebruik word. Dis veilig vir dragtige honde, sowel as vir ongespeende babahondjies. 

250 ml
R 255 R 269
Wys 1 - 6 van 6 items