Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Produkte deur Dogma

Dogma

Dogma bakke is in Duitsland nagevors en word in Suid-Afrika vervaardig. Die material wat gebruik word om hierdie unieke bakke te maak is nie giftig nie, is vry van allergieë en is goedgekeur vir menslike gebruik.


Dogma se gewildste produk is die bak wat stadig voed. Die bak beheer die spoed waarteen die hond eet en verhoed dat hy of sy opblaas, verstik of opgooi as gevolg van te vinnig eet.

Hondebakke Dogma Omgekrapte maag Bakke wat stadig voed Dogma stadige voerders Kosbak Waterbak

Daar is 2 produkte.

Sou jou hond teen ’n onbeheerbare tempo eet wat verstikking, braking en opgeblaasdheid tot gevolg het, is ’n stadig voedende bakkie jou antwoord. 

R 104 R 109

Die standaard-Dogma-bakkie kan as ’n waterbak gebruik word, in kombinasie met die stadig voedende bakkies. 

R 104 R 109
Wys 1 - 2 van 2 items