Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Produkte deur Comfortis

Comfortis

Comfortis is ‘n koubare tablet wat deur Elanco vervaardig word en is vir een maand doeltreffend vir die behandleling en voorkoming van vlooibesmetting op honde. As gevolg van die maklike toediening van die middel hoef troeteldiereienaars nie meer te kommer oor oorskot of dat die produk afwas na ‘n swem of bad of nadat die dier afgeborsel is nie.

Comfortis, Elanco, koubare tablette vir honde, vier-week behandeling, vlooibesmetting, vlooibehandeling vir honde 

Daar is 5 produkte.

Een Comfortistablet sal jou groot hond wat tussen 18 en 27kg weeg vir ’n maand lank teen vlooie beskerm. 

6 tablette
R 475 R 500

Comfortis is ’n smaaklike beesvleisgeurige tablet wat ook vlooie op jou klein hondjie (2.3kg tot 4.5kg) vir een maand sal beheer. Die werking van die tablet is werklik spoedig – binne 30 minute. 

6 tablette
R 427 R 450

Reusehonde van 27kg tot 54kg wat ’n vlooiplaag het, kan binne 30 minute verligting kry. Bied vir Lilla ’n Comfortis-tablet aan om te kou – sy sal jou daarvoor bedank!

6 tablette
R 789 R 831

Kleinrashonde van tussen 4.6kg en 9kg kan baie voordeel trek uit die koubare Comfortis-vlooibestrydende beskermingstablet.

6 tablette
R 450 R 473

Behandel jou mediumrashond tussen 9 en 18kg teen vlooie. Gebruik Comfortis. Dis ’n heel aangename happie wat binne 30 minute van die parasiete ontslae begin raak. 

6 tablette
R 472 R 497
Wys 1 - 5 van 5 items