Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Produkte deur Hill's Science Plan

Hill's Science Plan

Hills is toegewy om diere te help om hulle volle potensiaal te bereik deur kwaliteit voedsame kos en gesondheidsorg. Hills se doelwit is om die spesiale verhouding tussen diere en hulle eienaars te verryk en te verleng. Hills het die hoogste kwaliteit voeding beskikbaar vir troeteldiere in hulle Science Plan™ dierekos reeks. 

Hill’s, Hill’s Science plan, kwaliteit voeding, gesondheidsorg vir honde, gesondheidsorg vir katte, dierevoeding, Hill’s dierekos, katkos, hondekos, 

Daar is 62 produkte.

Is jou klein- of mediumrashond tussen 1 jaar en 7 jaar oud en lei ’n matig aktiewe leefstyl? Dan is Hill’s Advanced Fitness Adult Medium-hondekos net die ding

2.5 kg
R 206 R 217

Yodel is ’n grootrashond in sy rype volwassenheid wat gewrigsgesondheid en ’n goeie immuunstelsel nou hoog op prys stel. Die glukosamien en die kondroitien in die sagte Hill’s Mature Adult 5+ formule sal sy gewrigte sterk maak en hom in staat stel om voluit te leef.

18 kg
R 948 R 998

Vir die honde-eienaar met volwasse klein- tot mediumrashonde ouer as 7 jaar, is Hill’s Active Longevity die antwoord.

12 kg
R 670 R 705

Hill's Active Longevity Medium Lam & Rys is perfek vir ouer, sensitiewe honde vanaf 5 jaar (groot rasse) of 7 jaar (klein rasse). Dit bevat Hill’s se uitstekende antioksidantformule.

12 kg
R 724 R 762

Die 370g-blikkie van Hill’s se hondekos vir groter volwasse honde, ouer as 5 jaar en kleinrashonde ouer as 7 jaar, sal bydra tot jou troeteldier se gesonde aktiwiteitsvlak en lewensverwagting.

370 g
R 28 R 29

Vir beter, witter tande en ’n lekkerruik asem, het jou woef Hill’s Science Plan Oral Care hondekos nodig. Die tandreinigingstegnologie in elke happie is gepatenteer en verhoed die opbou van tandsteen en plaak, sowel as tandverkleuring.

5 kg
R 421 R 443

As jou grootrashond effe geset begin raak, moenie kanse vat nie. Ons almal weet hoe negatief oortollige vet ons gesondheid kan beïnvloed – dis ook waar vir jou troeteldier. Plaas hom liewer op ’n dieet wat op ’n gesonde manier met die oortollighede sal wegdoen.

12 kg
R 823 R 867

Die Hill’s Perfect Weight-formule vir klein volwasse hondjies handhaaf Janetta se ideale gewig en goeie gesondheid. Weg is al die simptome van oorgewig – Janetta sal vir lank 'n gelukkige hond wees.

2 kg
R 186 R 196

Hill’s Canine Performance hondekos is ’n spesiaal geformuleerde dieet. Dit is nie net vir werkershonde (bv. jaghonde en sleehonde met ’n hoë energie-inname) wat tussen 1 - 6 jaar oud is nie, maar is ook uitstekend om jou kieskeurige hond en selfs jou angstige hond na die kosbak toe te lok. 

12 kg
R 823 R 867
Wys 1 - 12 van 62 items