Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Produkte deur Capstar

Capstar

Capstar is ‘n produk van Elanco in tabletvorm wat vinnige verligting van vlooie bied vir honde of katte. Dit begin werk binne 30 minute vandat die dier dit gesluk het. Dit maak volwasse vlooie dood. Capstar opeen volgende dae word vir die behandeling van erge besmettings. 

Capstar, Elanco, vinnige verligting, verligting binne dertig minute, vlooibehandeling, vinnige vlooibehandeling 

Daar is 2 produkte.

Raak binne 15 minute van daardie aaklige vlooie op jou groot hond ontslae, sonder om hom aan enige moontlik skadelike insekdoder bloot te stel. 

6 tablette
R 179 R 188

Novartis is baie trots op hulle vlooidodende Capstar-middel wat geen skadelike nagevolge vir jou hond kan hê nie. Dit werk vinnig en is geskik vir kleiner honde.

6 tablette
R 179 R 188
Wys 1 - 2 van 2 items