Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Produkte deur Calmeze

Calmeze

Calmeze is nog een van Cipla Vet se produkte wat in tablet en gel vorm voorkom. Dit word aanbeveel om gebruik te word in stresvolle situasies en omstandighede wat benoudheid veroorsaak en is beskikbaar vir beide honde en katte. Dit bevat L-Triptofaan, L-Teamien, Vitamien B6, Vitamien B1, en Vitamien B3.

Calmeze, Cipla, Cipla Vet, stres en benoudheid, behandeling van stres in honde en katte, benoudheid in honde, benoudheid in katte

Daar is 3 produkte.

As jou kat gestres is of angstig voel, gebruik CalmEze-jel, ’n voedingsaanvulling om haar te laat ontspan. 

50 ml
R 262 R 275

Calmeze het ’n kalmerende effek op angstige en gespanne honde. 

250 ml
R 305 R 321

Angstige honde sal verligting vind wanneer hulle CalmEze gebruik om hulle senuwees te bedaar. 

30 Tablette
R 304 R 320
Wys 1 - 3 van 3 items