Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Produkte deur Bravecto

Bravecto

Bravecto is ‘n produk van MSD vir die behandeling en voorkoming van bosluis- en vlooibesmetting in honde. Dit maak volwasse vlooie dood en ook onvolwasse bosluise (larwe en nimfe). Bravecto kan as deel van ‘n behandeling gebruik word vir vlooiallergie dermatitus. Dit kom in die vorm van tablette van verskillende gewig kategorieë om elke pasiënt se gewig te pas. Dit word aangedui om vir 3 maande te hou wat hopelik sal help dat die kliënt die aanwysings volg. 

Bravecto, MSD produkte, bosluis- en vlooibehandeling, vlooibesmetting, koubare tablette, vlooiallergie dermatitus 

Daar is 5 produkte.

Maak korte mette met daardie irriterende, bytende vlooie en luise met Bravecto (1 400 mg) vir reusehonde. Dis ’n smaaklike, koubare tablet wat sistemies opgeneem word om vlooie en luise vir drie maande doeltreffend te beheer. Dit reageer vinnig en hou lank. Neem asseblief kennis dat hierdie produk nie geskik is vir katte nie.

1 tablet
R 546 R 575

Bravecto (1 000 mg) is spesifiek geformuleer as ’n doeltreffende langdurige luis- en vlooibehandeling vir honde wat tussen 20 - 40 kg weeg. Dit word mondelings toegedien in die vorm van ’n lekker, koubare tablet en dan is jou hond pesvry vir die volgende drie maande. Hierdie vinnig reagerende tablet kan nie aan katte gegee word nie.

1 tablet
R 435 R 458

Bravecto (500 mg) is die perfekte pesbeheer teen vlooie en luise op jou mediumgrootte hond en behandeling is langdurig oor ’n tydperk van drie maande. Hierdie koubare tablet word sistemies opgeneem sodat dit vlooie en luise kan aanhou termineer. Dit reageer binne 8 tot 12 ure en word nie vir katte aanbeveel nie.

1 tablet
R 335 R 353

Is jy bekommerd oor jou dwerghondjie se alewige gekrap? Daar’s hulp! Bravecto se 112.5 mg smaaklike kouhappie is spesiaal geformuleer om klein hondjies jeukvry te maak, deur al die peste en plae wat sy lyfie betrek, uit te roei. Vlooie en luise word dadelik en effektief vir ’n langdurige 12 weke vernietig. Waarskuwing: Hierdie produk moet liefs nie aan...

1 tablet
R 258 R 271

As Buksie kan kou, is Bravecto (250 mg) vir die volgende drie maande sy beste maat (dis nou bo en behalwe jy, natuurlik). Hoekom? Want Bravecto is sy antwoord vir die doeltreffende en langdurige beheer oor daardie hoppende, krioelende vlooie en luise wat hom so kan frustreer dat hy homself gereeld stukkend krap. Die smaaklike 250 mg-tablet is geskik vir...

1 tablet
R 258 R 271
Wys 1 - 5 van 5 items