Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Produkte deur Afrivet

Afrivet

Afrivet’s se leuse is “Bekostigbare Kwaliteit”. Afrivet is ‘n Suid-Afrikaanse maatskappy, wat spesifiek aan die veeartsindustrie bekostigbare produkte lewer, wat relevant is vir ons land se onstandighede.

Afrivet Diereprodukte Dieregesondheid Voedingsaanvullings Dieremedikasie Dieregedrag Eksterne parasietbeheer

Daar is 7 produkte.

As jou hond se winde jou uit die huis uit stink, het jy Copronat nodig – dis ’n byvoeding wat die reuk van honde en katte se winde minder akuut maak. 

250 ml
R 420 R 442

Onderdruk jou kat se gedragsprobleme met NurtureCalm se feromoonhalsband. Dit sal jou kat se gedrag vir die volgende 30 dae onder beheer bring, sonder enige langtermyn newe-effekte. 

1 eenheid
R 331 R 348

Spanning en vrees kan ’n hond se goeie gedrag affekteer. Probeer NurtureCalm se 30-dae feromoonhalsband om jou hond se gedrag gedurende spanningsvolle tye te reguleer. 

1 eenheid
R 331 R 348

As jou hond pynlik stadig beweeg en sukkel om trappe te klim of om op sy gunsteling-bank te spring, ly hy dalk aan osteoartritis of agteruitgang van die gewrigte. 

200 ml
R 590 R 621

Sunfree is ’n hoogs beskermende bevogtigende sonskerm (SPF30+). Gebruik op sonsensitiewe areas, soos die punte van jou troeteldier se ore. 

30 ml
R 235 R 247
Wys 1 - 7 van 7 items