Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Produkte deur Advocate

Advocate

Advocate is ‘n ektoparasiete en ‘n endoparasiete middel. Dit is nog ‘n produk wat deur Bayer vervaardig word en is vir die behandeling en voorkoming van gemengde parasietinvestasies op honde en klein hondjies jonger as 7 weke en wat oor 1 kg weeg. Dit behandel en voorkom ook gemengde parasietinvestasies vir katte en klein katjies wat ouer is as 9 weke is en wat meer as 1 kg weeg. 

Advocate, Bayer, Bayer Dieregesondheid, ektoparasiete, parasietinvestasies, bosluis en vlooi behandeling, bo-op, bosluis en vlooi voorkoming

Daar is 6 produkte.

Jý sien dit dalk nie, maar jou hondjie kan daai klein pestilensies beslis voel en dis glad nie ’n gevoel van euforie nie! Advocate Topical behandel baie soorte interne en eksterne parasiete en dit sal beslis vir jou hondjie verligting bring. Advocate Topical is geskik vir enige volwasse dwerghond en klein babahondjies ouer as 7 weke wat tussen 1 - 4 kg...

3 pipette
R 293 R 308

Advocate Topical is 'n kombinasiebehandeling vir interne en eksterne parasiete vir katte wat meer as 4 kg weeg. Nie geskik vir honde nie. 

3 pipette
R 347 R 365

Advocate Topical vir Grootrashonde is 'n breëspektrum behandeling wat ontslae raak van verskeie aaklige parasiete. Dit sal jou groot hond, wat tussen 25 en 40 kg weeg, van binne en buite sorgvry hou.

3 pipette
R 581 R 611

Jou babakatjie is maar 10 weke oud en jy't alreeds vlooie op haar bemerk! Advocate Topical vir klein katrasse en babakatjies wat tussen 1 - 4 kg weeg en wat ouer as 9 weke is, sal sorg dat al daai aaklige parasiete binne 24 uur verdwyn!

3 pipette
R 304 R 320

Advocate vir Kleinrashonde en babahondjies tussen 4 en 10 kg is ’n breëspektrum parasietdoder. 

3 pipette
R 354 R 372

Dit roep nie ’n mooi prentjie op nie, maar dis ongelukkig waar dat jou mediumrashond wat tussen 10 en 25 kg weeg, sekere interne en eksterne parasiete onder lede kan hê. Behandel hom met Advocate, ’n breëspektrum voorkomingsmiddel.

3 pipette
R 474 R 499
Wys 1 - 6 van 6 items