Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Produkte deur Advantix

Advantix

Advantix word vervaardig deur Bayer en werk vir die voorkoming en behandeling van bosluise, vlooie, vlieë en muskiete op honde en klein hondjies wat ouer as 7 weke is. Advantix is nie geskik om op katte te gebruik nie.

Advantix, Bayer, bosluis- en vlooibehandeling, vlieg behandeling, muskiet afweermiddel, bo-op drup, opdrup 

Daar is 4 produkte.

Hoekom behandel jy nie ou Valhalla teen vlieë, vlooie, luise en muskiete als op een slag nie? Dis moontlik met Advantix vir medium- tot grootrashonde wat tussen 10kg en 25kg weeg. Hierdie topiese voorkoming is veilig vir die gebruik op babahonde ouer as 7 weke. 

4 Pipette
R 583 R 614

Advantix vir mediumrashonde bevat 100mg imidaklopried en 500mg permetrien om van die moeisame parasiete soos bosluise, vlieë, vlooie en bytende luise ontslae te raak. 

4 Pipette
R 470 R 495

Voorkom pestilensies soos vlooie en bosluise op jou handsakhondjie wat tussen 1.5kg en 4kg weeg. 

4 Pipette
R 373 R 392

Behandel vlooie, bosluise, muskiete, vlieë en bytende luise almal op een slag op groot honde wat meer as 25kg weeg. Dis geskik vir babahondjies ouer as 7 weke, solank hulle meer as 25kg weeg. 

4 Pipette
R 752 R 791
Wys 1 - 4 van 4 items