Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Produkte deur Advantage

Advantage

Advantage is ‘n ektoparasiete middle en beheer vlooie en bytende luise op honde, klein hondjies, katte, klein katjies en hase. Advantage stop vlooibyte binne 3-5 minute en is ook ‘n voorkomende middel omdat dit vlooie doodmaak voor hulle eiers kan lê. 

Advantage, ektoparasiete middle, bosluise en vlooi, bosluis- en vlooibehandeling, Bayer, behandeling vir bytende luise, vlooibeheer, vlooibehandeling vir hase 

Daar is 6 produkte.

Montie, jou dwerghond, weeg maar net 2 kg en hy word verpes deur vlooie en bytende luise. Advantage Topical Vlooivoorkoming is spesifiek geformuleer vir klein dwerghonde en babahondjies wat minder as 4 kg weeg.

4 Pipette
R 332 R 349

Advantage Topical Vlooivoorkoming is ‘n snelwerkende, langdurige vlooidoder vir katte en hase wat meer as 4 kg weeg. Elke verpakking bevat 4 aanwendings wat elk een maand hou. 

4 Pipette
R 361 R 380

Pet Hero beveel Advantage as vlooibehandeling vir groter honde aan, siende dat dit alle vlooie en luise binne 24 uur na aanwending doodmaak. Advantage Topical Vlooivoorkoming vir Grootrashonde is geskik vir honde wat meer as 25 kg weeg. Advantage kan ook op Grootras-babahondjies gebruik word wat ouer as 6 weke is - maak net seker jy gebruik dan Advantage...

4 Pipette
R 711 R 749

Advantage Topical Vlooivoorkoming vir klein katte, onder 4 kg, is ‘n snelwerkende vlooibeherende produk wat sal ontslae raak van vlooie in alle stadiums van hulle lewensiklus.

4 Pipette
R 342 R 360

Jou arme kleinrashond, van min of meer 4 - 10 kg, is oortrek met vlooie en bytende luise. Probeer gerus Advantage Topical Vlooivoorkoming vir kleinrashonde. Koop 'n boks met 4 dosisse en behandel jou hond maandeliks oor ‘n tyderk van 4 maande vir totale vlooibeheer.

4 Pipette
R 384 R 404

Jou mediumrashond, van min of meer 14 kg, is oortrek met vlooie en bytende luise. Probeer gerus Advantage Topical Vlooivoorkoming vir mediumrashonde. Koop 'n boks met 4 dosisse en behandel jou hond maandeliks oor ‘n tyderk van 4 maande vir totale vlooibeheer.

4 Pipette
R 534 R 563
Wys 1 - 6 van 6 items