Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Produkte deur Healthtech Lifestyle

Healthtech Lifestyle

Healthech leefstyl is goed bekend vir hulle kwaliteit en bekostigbare diereprodukte vir voëls, troeteldiere, perde, wilde diere en beeste. Hulle het verskeie middels, aanvullings en dierebybehore wat die kwaliteit van jou diere se lewe sal verbeter.

Healthtech Lifestyle V-Tech Diereaanvullings Troeteldiermiddels dierebybehore

Daar is 3 produkte.

Dis nie altyd moontlik om agter te kom waarom jou hond gespanne is en wat sy aggressiewe, hardkoppige gedrag veroorsaak nie. Daar is egter ’n produk wat hom kan kalmeer en sy simptome van angstigheid kan verlig: Healthtech se Canine Calmer – ’n kalmerende kruie-aanvulling.

60 Tablette
R 172 R 181

H9 bring tydelike verligting vir oppervlakkige velreaksies, soos topiese dermatitis.

125 g
R 94 R 99

As jou troeteldier se vel voortdurend jeuk, gebruik H9-kruie-aanvullingstablette om die gejeuk en gekrap stop te sit.

60 Tablette
R 203 R 214
Wys 1 - 3 van 3 items