Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Produkte deur VetsBrands

VetsBrands

Vetsbrands word besit deur ‘n groep veeartse wat dieselfde dink en wat die welstand van hulle pasiënte bo alles stel. Daardeur verseker hulle dat jou geliefde troeteldier die bes moontlike troeteldiergesondheidsorg en voeding kry teen ongelooflike bekostigbare pryse. Daar is verskeie produk kategorieë: hondekos en honde- en perde skoonheidsprodukte soos sjampoes en nutraceuticals wat alle aanvullings dek. 

VetsBrands, plaaslike handelsmerk, hondekos, gesondheidsorg vir honde, gesondheidsorg vir perde, skoonheidsprodukte vir perde, aanvullings vir troeteldiere, troeteldieraanvullings, troeteldierprodukte

Daar is 6 produkte.

Hou jou volwasse hond gesond en sy veeartsrekening laag met VetsBrands – ’n dieet wat al die voedingstowwe en aanvullings in het wat jou hond vir optimale gesondheid nodig het. 

20 kg
R 686 R 722

Jou hond het ’n gevorderde vlak van artritis. VetsBrands Anrtri-Joint vir honde kan verligting bring. 

750 g
R 609 R 641

VetsBrands Arthro-Focus bestuur agteruitgang in gewrigstoestande by honde.

250 g
R 302 R 318

Sou jou hond geïnflammeerde vel hê, koop VetsBrands Derma Focus vir beter velgesondheid en geen infeksie meer nie.

500 ml
R 510 R 537

Of jou hond nou van lewersiekte herstel of daaraan ly, VetsBrands HepaFocus is ’n voedingryke hupstoot vir beter lewergesondheid. 

250 g
R 274 R 288

Premium kos vir Hondjies.

20 kg
R 738 R 777
Wys 1 - 6 van 6 items