Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Produkte deur Montego

Montego

Montego is ‘n plaaslik-vervaardigde troeteldier handelsmerk wat in die hartjie van die Karoo gestig is. Dit streef daarna om Suid-Afrika van ‘n hoë gehalte alternatiewe troeteldierkos te voorsien – teen ‘n billike prys vir die plaaslike mark. Montego verskaf kwaliteit dierekos vir honde en katte in jou dier se verskillende lewensfases.    

Montego, Karoo Montego, voedingswaardes vir honde, Molly en ek, plaaslike handelsmerke, troeteldierkos

Daar is 41 produkte.

Van Toeka se dae af, kommunikeer honde deur hul waaiende sterte. Wel, dit en deur mekaar se agterente te besnuffel! Dit was nie totdat die mens die wêreld ernstig begin verken, en honde ‘n integrale bydra tot die sukses daarvan gemaak het, dat ons begin het om die betekenis van hul “sterttaal” te ontsyfer nie. Volgende keer wanneer jy jouself in die...

1 kg
R 63 R 66

Dit word van regte, egte vleis gemaak vir bio-beskikbaarheid en die maksimum opname van voedingstowwe. Bags O’ Wags is ‘n gesonde beloning vir goeie gedrag, aansporing tot oefening, of sommer net ‘n peuselhappie tussen etes.  Hulle is almal verskillend, maar een ding is seker, hulle is almal Smullekker!

1 kg
R 126 R 132

Beefy Chewies, Moreish Beef stafies. ‘n Onweerstaanbare en voedsame lekkerny wat die stert afwagtend laat waai – die perfekte aanvulling tot enige Montego dieet.

120 g
R 15 R 16

Beefy Chewies, Moreish Beef stafies. ‘n Onweerstaanbare en voedsame lekkerny wat die stert afwagtend laat waai – die perfekte aanvulling tot enige Montego dieet.

120 g
R 15 R 16

Veggie Chewies. Gesonde, Botterpampoen Tandestokkies. Daar is Crunchies vir die wat beskuitjies verkies, Meaties vir ‘n vleistand (Haha) en Chewies vir dié wat sommer net aan ietsie lekker wil knibbel.

120 g
R 15 R 16

Die Bags O' Wags reeks het ‘n lekkerny vir selfs die kieskeurigste hond. Daar is Crunchies vir die wat beskuitjies verkies, Meaties vir ‘n vleistand en Chewies vir dié wat sommer net aan ietsie lekker wil knibbel.

R 70 R 73

Uitgegroeide honde se liggaamskondisie bereik gewoonlik ’n piek wanneer hulle wasdom bereik, met die voorwaarde dat hulle ’n gesonde dieet het. Versadig jou hond en sien na sy gesondheid om met Montego Classic Adult. 

25 kg
R 346 R 364

Elke happie van Montego Classic vir volwasse katte is ’n happie vol vreugde. Meeste katte is aktief en nuuskierig en daarom moet hulle dieet ’n mengsel van vette, proteïene, minerale, vitamiene en aminosure bevat om hulle leefstyl in stand te hou. 

25 kg
R 851 R 896

Montego Pet Nutrition Classic Wet food: gegeur met Sappige Bees & Gesonde Groente vir Volwasse Honde.

385 g
R 16 R 17