Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in
Vir die Huis

Vir die Huis

Daar is 75 produkte.

Die Sproei skep ‘n liefdevolle en gemaklike omgewing vir jou hondjie of volwasse hond. Adaptil help honde en hondjies, wat aan moeilike situasies blootgestel word, om hulle stres te verlig.

48 ml
R 552 R 581

Gebruik die hervuller om jou huis konstant in ‘n kalmerende en ontspanne plek te omskep.

48 ml
R 308 R 324

Adaptil Spray maak die besoeke na die veearts of hondesalon vir beide jouself en jou woefs makliker. Net een vinnige spuit is nodig.

60ml
R 465 R 489

Buzz off-spuitmiddel sal alle huisvlieë beveel om die pad te vat – weg van jou hond of kat af. Dis doeltreffend en irriteer nie jou dier nie.

750 ml
R 135 R 142
Wys 1 - 12 van 75 items