Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Bosluis- en Vlooibeheer

Daar is 15 produkte.

Advantage is ’n vinnig reagerende en langdurige vlooidoder op katte en hase wat meer as 4kg weeg. Elke verpakking bevat 4 aanwendings wat elk een maand lank hou. 

4 Pipette
R 342 R 360

Advantage vir klein katjies onder 4kg het ’n vinnige werking en word topies aangewend om vlooie in al hulle lewensfases uit te roei. 

4 Pipette
R 326 R 343

Sokkies, jou katjie, is 10 weke oud en jy’t reeds vlooie op haar bemerk! Advocate kan toegedien word. Dis geskik vir klein katte en katjies ouer as 9 weke wat tussen 1kg en 4kg weeg. Binne 24 uur is al die parasiete weg!

3 pipette
R 288 R 304

Advocate is ’n op-die-plek-kombinasiebehandeling vir interne en eksterne parasiete in katte wat meer as 4kg weeg. Nie geskik vir honde nie. 

3 pipette
R 330 R 347

Novartis is baie trots op hulle vlooidodende Capstar-middel wat geen skadelike nagevolge vir jou hond kan hê nie. Dit werk vinnig en is geskik vir kleiner honde.

6 tablette
R 179 R 188

Klein katjies ouer as 12 weke kan al met Fiprotec behandel word om vlooie te voorkom. Dis ook veilig vir dragtige katte en katte met suigelinge. 

1 pipet
R 51 R 54

Vlooie en luise het nie voorkeure nie. Dis nie net honde wat deur vlooie en luise lastig geval word nie, katte word ook gereeld deur hierdie pes getreiter. Belê in Frontline Plus vir katte – dis eksklusief by jou veearts beskikbaar en word deur duisende Suid-Afrikaanse huishoudings gebruik. FRONTLINE Plus vir katte is ’n doeltreffende manier om luise en...

3 pipette
R 228 R 240

Wend Revolution se wyespektrumbehandeling op die vel aan om jou kat van allehande parasiete te bevry. 

3 pipette
R 289 R 305

Spaar jou klein hondjie of katjie die ongemak van ’n parasite-infestasie. Wend Revolution aan, dis ’n breëspektrummedisyne wat vir jou jong troeteldiertjie verligting kan bring. 

3 pipette
R 241 R 254
Wys 1 - 12 van 15 items