Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Ondersteuning vir Pasgeborenes

Daar is 6 produkte.

Klein katjies tussen 3 weke en 1 jaar oud het ’n spesifieke kombinasie van die regte voedingstowwe in die regte verhouding nodig. Hill’s 1st Nutritional Mousse in hoender- en kalkoengeure is ’n volledige natkos wat vir spenende en groeiende katjies bedoel is, sowel as vir dragtige en voedende mammakatte. 

82 g
R 13 R 14

‘n Voedingsaanvulling en melkvervanger vir die wees- of verwerpte katjie. Dit word ook as ‘n voedselaanvulling vir alle katte gebruik, veral vir die wat aansterk, swanger is of lakteer.

250 g
R 185 R 195
1 eenheid
R 79 R 83

Sou jou pasgebore of baie jong katjie vervangingsmelk nodig hê, kan niks nader aan die ware jakob kom as Royal Canin se babakatmelk nie. Dit kan gebeur dat Mamma Kat weier om te voed of dat sy nie genoeg melk kan voorsien vir die hoë vereistes van ’n groot werpsel nie. Met Babakatmelk kan jy maar heeltemal gerus wees – dit bied uitstekende...

300 g
R 234 R 246

Wat vir die babakat werk, werk in hierdie geval ook vir die mammakat. Katjies in hulle eerste groeifase tussen 1 en 4 maande wat begin om van hulle mamma te speen, kan geen beter oorgangskos kry as Feline Mother & Babycat 34 van Royal Canin nie. Dragtige en voedende katte sal ook by die hoë voedingswaarde baat vind.

4 kg
R 400 R 421
Wys 1 - 6 van 6 items