Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Vel en Pels

Daar is 15 produkte.

Afrivet SunFREE is 'n hoë-beskermende bevogtigende sonskerm (SPF 30+) vir sensitiewe areas. Gebruik SunFREE op sensitiewe areas van jou troeteldier, soos op die oorpunte.

30 ml
R 256 R 269

F10 Germicidal Treatment Shampoo is ’n breëspektrumaanwending om van omlope en ander oppervlakkige bakteriële infeksies ontslae te raak.

250 ml
R 131 R 138

Perde, honde en katte kan Mirra-Cote gebruik, ’n aanvulling met omega 6 en 3 vir lieflike, gesonde pels.

2.5 Liter
R 864 R 910

Mirra-Cote met biosink sal help om alle veltoestande gesond te maak en dit laat jou troeteldier se pels blink. Geskik vir katte en honde. 

200 ml
R 134 R 141

Kyron Petscreen is ‘n deurskynende, vloeibare sonskerm met SPF 23. Dit gee ‘n wye spektrum beskerming vir beide UVA- en UVB-Sonstraalkomponente.

100 ml
R 100 R 105

Pro-Soothe-sjampoe sal help om die simptome van jou diertjie se probleemvel te verlig. 

250 ml
R 119 R 125
25 g
R 68
200 g
R 178 R 188
Wys 1 - 12 van 15 items