Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Tandheelkundig / Mondhigiëne

Daar is 15 produkte.

Voeg AquaDent in jou hond se drinkwater vir verminderde plaak en tandsteen, wat beter mondhigiëne oor die langtermyn beteken.

250 ml
R 356 R 374

Help om honde-asem te voorkom, sowel as geïnfekteerde tande en tandvleissiektes, met Pet Dent se vingerborsel. Wend eenvoudig Pet Dent-tandepaste of –jel op die vingerborsel aan en borsel jou troeteldier se tande.

1 eenheid
R 30 R 32

Pet Dent se mondspoelmiddel vir katte en honde bevat geen suiker of alkohol nie en dit smaak heel aangenaam.

100 ml
R 85 R 90

’n Langer tandeborsel vir ’n groter kaak sal baie doen om jou hond se mondhigiëne te verbeter.

1 eenheid
R 30 R 32

Pet Dent se orale jel verbeter mond- en tandvleisgesondheid en beveg slegte asem in katte en honde. Die jel proe na mout.

60 g
R 64 R 68

Help om die bakterieë in jou klein troeteldier se mond te bekamp met Pet Dent moutgegeurde -tandepaste. Dis geskik vir katte en honde.

60 g
R 55 R 58
Wys 1 - 12 van 15 items