Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Sandbakke en bybehore

Daar is 30 produkte.
Medium
R 68 R 71

Cat’s Best - ÖkoPlus is organiese sand vir sandbokse en is 100 % bio-afbreekbaar.

5 Liter
R 118 R 124

‘n Nie-giftige bio-afbreekbare reukweerderpoeier vir die spesifieke gebruik in katvullis.

500 g
R 170 R 179

‘n Nie-giftige bio-afbreekbare reukneutraliseringsproei wat veral gebruik word op matte en meubels.

200 ml
R 93 R 98

Hierdie 4-stuk sandbak is maklik en vinnig om skoon te maak.

1 eenheid
R 311

Tien laventelgegeurde katsand-sakkies om die skoonmaakproses van ‘n sandbak makliker te maak. Dit is geskik vir 30 x 50 cm sandbakke.

1 eenheid
R 78

Hierdie katsandskoppie met 'n houer is ideaal om aan jou kat se sandbak of kattoilet vas te knip, sodat die skoppie maklik toeganklik is wanneer jy dit nodig het. Afmetings: 16 x 17 x 23 cm

1 eenheid
R 69

Hierdie sandbakmatjie vir katte is ideaal om voor jou kat se sandbak te gebruik. Die mat word gebruik om jou kat se pote skoon te maak soos wat hy/sy uit die sandbak klim. Die sandbakmat is sag, duursaam, maklik om skoon te maak, nie-glybaar en kan ook as ‘n krapper gebruik word. Afmetings: 30 x 40 cm

Groen
R 69

Tanta is van hoë-kwaliteit plastiek gemaak, wat dit stewig maak, sorg dat dit maklik kan skoonmaak en dit is geskik vir enige omgewing.

1 eenheid
R 388
10 kg
R 74 R 78
1.8 kg
R 95 R 100
1 eenheid
R 42 R 44
Wys 1 - 12 van 30 items