Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Produkte deur F10

F10

F10 is soos bactroban vir jou troeteldiere. Dit ontsmet en beskerm die besmette area van jou troeteldier se wêreld. F10 produkte is ‘n dik formule om seker te maak dat dit nie maklik van besmette oppervlaktes verwyder kan word nie. 

F10, gesondheid en higiëne, ontsmetmiddels, antifungale, antibakteriese, veearts produkte, dekontaminasie, infeksiebeheer

Daar is 7 produkte.

F10 is ’n breëspektrum- ontsmettende salf vir honde, katte en perde. Dit beveg bakterieë, swamme en virusse in oop en geïnfekteerde wonde. Dit voorkom ook dat die wond weer infekteer.

R 61 R 65

F10 Germicidal Treatment Shampoo is ’n breëspektrumaanwending om van omlope en ander oppervlakkige bakteriële infeksies ontslae te raak.

250 ml
R 125 R 131

Harde oppervlaktes, hondehokke en hondehuise kan silwerskoon en ontsmet gehou word met biogradeerbare F10SCXD-ontsmettingsmiddel.

R 110 R 116

F10SC is ’n biodegradeerbare, veterinêre ontsmettingsmiddel wat harde oppervlaktes, toerusting en lugruimtes in veearts-klinieke kan disinfekteer, sodat diere in ’n skoon omgewing vry van bakterieë, swamme en virusse ondersoek kan word.

R 100 R 106
Wys 1 - 7 van 7 items