Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Gedrag en Opleiding

Daar is 12 produkte.

As jou hond se winde jou uit die huis uit stink, het jy Copronat nodig – dis ’n byvoeding wat die reuk van honde en katte se winde minder akuut maak. 

250 ml
R 420 R 442

Die Feliway Diffuser bied aanhoudende kalmerende ondersteuning aan jou katte en katjies. ‘n Duidelike afname van stoute gedrag kan gewoonlik binne 7 dae gesien word.

48 ml
R 552 R 581

Gebruik die hervuller om konstant ‘n gemaklike en ontspanne atmosfeer in jou huis te hê.

48 ml
R 371 R 391

Feliway Spray maak die besoeke na die veearts of hondesalon vir beide jouself en jou katte makliker. Net een vinnige spuit is nodig.

60ml
R 465 R 489

Hierdie oplossing met die bitter smaak sal jou troeteldier daarvan weerhou om aan enigiets te byt, lek of kou wat met Avert behandel is. Dit sluit pleisters, verbande, oop wonde en huishoudelike items soos skoene en meubels in.

100 ml
R 130 R 137

Dit is ontwerp om jou troeteldier te help om met ongewenste gewoontes te stop (bv. om vullisblikke te stroop), of om hulle van ongewenste areas weg te hou (bv. blombeddings of graskolle). Slegs vir buitenshuise gebruik.

500 g
R 96 R 102

Footsack-sproei kan help om jou hond te leer om sy ongewensde of irriterende gedrag te staak of te verander, soos wanneer hy die asblikke omgooi of op jou beste sitkamerbank slaap.

200 ml
R 96 R 101

Onderdruk jou kat se gedragsprobleme met NurtureCalm se feromoonhalsband. Dit sal jou kat se gedrag vir die volgende 30 dae onder beheer bring, sonder enige langtermyn newe-effekte. 

1 eenheid
R 331 R 348

Raadop met die kolle en reuke wat jou troeteldiere in jou huis los? Probeer Simple Solution Extreme Stain and Odour verwyderaar, voordat jy al die hare uit jou kop trek. Jy sal binnekort weer jou skoon huis terughê. 

945 ml
R 189 R 199

Hierdie produk sal enige organiese troeteldiergemors verwyder. Nadat jy met Simple Solution skoongemaak het, sal alle reuke permanent verdwyn en die produk ontmoedig troeteldiere om hulle besigheid op daardie selfde plek te gaan herhaal.

750 ml
R 148 R 156
Wys 1 - 12 van 12 items