Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Produkte deur Kyron

Kyron

Kyron is ‘n spesialis dieregesondheidsmaatskappy wat ‘n reputasie gebou het vir kwaliteit produkte, innovasie en professionele integriteit.


 Kyron vervaardig en bemark ‘n wye reeks produkte in die dieregesondheidsveld. Kyron vervaardig verskeie tandeprodukte om jou troeteldier se tande, mondvleis en asem te beskerm. Kyron het ook verskillende sjampoes beskikbaar om jou troeteldier se vel en pels te help versorg.


 

Kyron, dieregesondheid, dieregesondheidsorg, diereprodukte, veearts farmaseutiese,  Kyron laboratoriums 

Daar is 63 produkte.
Swart
R 48 R 50
250 g
R 124
250 g
R 147 R 155
60 g
R 173 R 183

Hierdie oplossing met die bitter smaak sal jou troeteldier daarvan weerhou om aan enigiets te byt, lek of kou wat met Avert behandel is. Dit sluit pleisters, verbande, oop wonde en huishoudelike items soos skoene en meubels in.

100 ml
R 140 R 148

Brighteye Liquid is ’n gebufferde isotoniese oplossing wat die donker traanmerk onder jou ligharige troeteldier se oog sal verwyder. 

100 ml
R 64 R 68

‘n Volledig, omvattende vitamien-, mineraal- en proteïnaanvulling vir honde wat regte lewer bevat – dus baie smaaklik.

250 g
R 118 R 125

Clean Ear is nie gemedikeer nie en maak jou troeteldier se ore doeltreffend skoon. Geskik vir honde en katte. 

30 ml
R 54 R 57
Wys 1 - 12 van 63 items