Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Ondersteuning vir Pasgeborenes

Daar is 14 produkte.
0.795 g
R 663 R 698

Wanneer ‘n ma nie haar babahondjies kan voed nie, verskaf MILKO-PUP al die voedingstowwe wat nodig is vir die hondjies se welstand, gesonde groei en ontwikkeling.

250 g
R 129 R 136
1 eenheid
R 79 R 83

Hierdie sagte laeskuimsjampoe is veilig vir die gebruik op baba- en volwasse honde van enige ouderdom. 

250 ml
R 92 R 97

Royal Canin Babydog Milk is ’n volledige vervangingsmelk en daarom ’n lewensredder vir enige pasgebore hondjie sonder ’n ma. Dit kan ook ’n handige aanvulling wees wanneer jou buurman se hond, Dina, sukkel om genoeg melk vir haar groot werpsel te produseer. Hierdie melkformule is die naaste aan natuurlike hondemelk wat daar te kry is. 

400 g
R 276 R 291

Mamma-hond se liggaam is nou onder geweldige druk, want sy moet haar ongebore hondjies en later ook haar pasgeborenes gedurende haar swangerskap en ná geboorte van hoë gehalte voeding voorsien. Kyk na haar gesondheid met Royal Canin se Starter Mousse vir ma- en babahond. Dis ook geskik om klein hondjies te help speen tot en met 2 maande oud. Dit sal hulle...

195 g
R 28 R 29

Hierdie kos ondersteun die eerste vyf lewensiklusse van ’n jong reuserashondjie: dragtigheid, geboorte, laktasie, spening en groei binne die eerste twee maande. Dis ewe goed vir mammahond (wat meer as 45 kg weeg) en baba. Koop dit nou teen ’n winskopie van PetHero se aanlynwinkel en sorg dat jou nuwelinge en hulle mamma 'n gesonde dieet het.

15 kg
R 899 R 946

As Sally (26 - 44 kg) babatjies gaan kry, moet jy onmiddellik Royal Canin Maxi Starter Mother and Babydog in jou inkopiemandjie sit. Dis ’n volledige, heerlike, maklik-om-te-eet maaltyd – selfs vir dragtige honde wat voel daar is nie ’n greintjie plek in hulle lywe oor nie, maar wat beslis die ekstra energie gedurende swangerskap en laktasie nodig het....

15 kg
R 1 029 R 1 083

’n Mediumgrootte (11 - 25 kg) dragtige teef het hoë energievereistes om aan haar ongebore kleintjies se voedingsbehoeftes te voldoen. Ná geboorte sal die werpsel aan haar drink en sy sal dus steeds hope voedingstowwe nodig hê. Koop Royal Canin Medium Starter Mother and Babydog, 'n volledig gebalanseerde maaltyd met al die bygevoegde energie en proteïene...

4 kg
R 379 R 399

Tydens die later stadiums van haar swangerskap en ook ná geboorte, wanneer sy haar kleintjies voed, het selfs 'n kleinras-tefie twee maal haar normale energie-inname nodig. Gereelde en sagte kos sal haar help om meer gemaklik te voel tydens die laat stadiums van dragtigheid, omdat die spasie in haar lyf al hoe minder word. Mini Starter Mother and Babydog...

8.5 kg
R 715 R 753

Droom jy van ’n klein hondjie wat klaar opgelei is om sy dinge buite in die tuin te doen? Kry jou silwerskoon, welriekende huis terug met Simple Solution se maklike leer-waar-om-te-piepie-matjies vir honde.

100 eenhede
R 438 R 461
Wys 1 - 12 van 14 items