Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Spysverteringsgesondheid

Daar is 15 produkte.

Ja, ons almal het dit al gesien en dit is walglik! Honde wat ander honde of katte se ontlasting eet is 'n algemene verskynsel. Afrivet Copronat is 'n veilige, natuurlike aanvulling wat meeste honde sal keer om ontlasting te eet.

250 ml
R 420 R 442
15 ml
R 150
250 g
R 575

Laxapet is ’n lakseerjel wat vir katte en honde geskik is. Dit help met haarbalhardlywigheid en maagwerking

50 g
R 52 R 55

Diere wat aan spysverteringsafwykings soos diarree ly, het Pro-Lyte vir maaggesondheid nodig . Dis ’n elektrolietaanvulling met ’n appelgeur. 

20 g
R 22 R 24

Protexin is ’n oplosbare probiotiese poeier wat gesondheid in katte en honde bevorder.

1 kg
R 394 R 414
250 g
R 126
1 kg
R 804
15 ml
R 141
Wys 1 - 12 van 15 items