Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Afweermiddels

Daar is 9 produkte.

Pla huis- en stalvlieë jou perd? Hou hulle permanent weg met Equiline-vliegweerder.

1 Liter
R 120 R 127

Jy kan Spot On op klein hondjies van so jonk as 2 weke gebruik om vlooie, luise en vlieë in toom te hou. Hierdie formule is nie geskik vir katte nie. 

2 Pipette
R 113 R 119

Hierdie oplossing met die bitter smaak sal jou troeteldier daarvan weerhou om aan enigiets te byt, lek of kou wat met Avert behandel is. Dit sluit pleisters, verbande, oop wonde en huishoudelike items soos skoene en meubels in.

100 ml
R 130 R 137

Footsack-sproei kan help om jou hond te leer om sy ongewensde of irriterende gedrag te staak of te verander, soos wanneer hy die asblikke omgooi of op jou beste sitkamerbank slaap.

200 ml
R 96 R 101

Dis twee vlieë met een klap: Shoo-fly-salf is nie net ’n vliegweerder nie, dit dien ook as ’n sonskerm wat jou hond van skerp ultravioletstrale kan beskerm. 

50 g
R 72 R 76

Shoo-Fly kan op honde en perde gespuit word om enige bytende vlieë en hulle gezoem weg te hou. 

750 ml
R 196 R 207
375 ml
R 100 R 105
500 ml
R 136 R 144
Wys 1 - 9 van 9 items